Skip to product information
1 van / of 3

My Groot Boek oor Vliegtuie, Bote en Ruimtetuie

My Groot Boek oor Vliegtuie, Bote en Ruimtetuie

Al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuie en bote gelyk het?

Of wie die eerste mens was wat op die maan geloop het? In hierdie grootformaatboek ontdek kinders die eerste skepe, vliegtuie en

ruimtetuie, en selfs voertuie wat in oorloë gebruik word. Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en daar is ekstra bladsye agterin die boek om in te kleur!

Gewone prys / Regular price $12.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $12.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!