Skip to product information
1 van / of 3

‘n Baie lang brief aan my dogter

‘n Baie lang brief aan my dogter

n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver se ontroerende jeugmemoires.

Hierin vertel 'n Afrikaanse ma vir haar Franse dogter van haar grootwordjare in die sestigs en sewentigs, in die bloeityd van apartheid.

Maar is dit ook 'n storie oor taal en boeke en die wonderwerk van woorde. En hoe dit gekom het dat 'n skaam boekwurm uit 'n Afrikaanse middelklasfamilie, wat slegs 'n geslag vroeër nog werkersklas was, 'n skrywer geword het.

Dis 'n boek wat die meeste mense nie sal kan neersit nie omdat dit 'n speurtog deur'n skrywer se beginjare is, maar terselfdertyd ook 'n liefdesbrief is aan 'n dogter en 'n taal en 'n land. En bowenal is dit 'n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.

Gewone prys / Regular price $38.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $38.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!