'n Bybel-dagboek vir meisies inspireer jong gelowiges deur die 365 dagstukke en Bybelverse wat spesifiek kyk na onderwerpe wat vir 8- tot 12-jariges belangrik is.
Elke dagstuk is propvol moed, hoop en vrede vir elke dag. Begin bou aan 'n sterk fondasie vir geloof - een wat vir altyd sal hou!
Gewone prys / Regular price
$19.50 AUD
Gewone prys / Regular pricePrys op uitverkoping / Sale price
$19.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price/ per
Op uitverkoping / Sale
Uit voorraad / Sold out
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.