Skip to product information
1 van / of 4

Die Bybel - NLV Uitreikbybel (Groen Blare)

Die Bybel - NLV Uitreikbybel (Groen Blare)

Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal dit 'n waardevolle geskenk wees.

• Verhelderende voetnote
• 8 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg

Gewone prys / Regular price $16.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $16.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!