Skip to product information
1 van / of 4

Onder My Vel

Onder My Vel

Wanneer ons iemand ontmoet, let ons maklik op na hul velkleur. Maar wat vertel iemand se velkleur ons van die persoon? Ontdek saam met Njabulo, Aisha, Tim, Chris en Roshni waarom mense se se velkleur kan verskil, en hoe ons denkwyse hieroor deur die geskiedenis verander het. Hierdie boek is 'n viering van ons reënboognasie!

Also available in English: Skin We Are In

Gewone prys / Regular price $11.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $11.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!