1
/
van / of
3
Ontbyt speelstel - tuisgemaak in die Kaap
Ontbyt speelstel - tuisgemaak in die Kaap
Oulike speelstelletjie van viltmateriaal om jou kleingoed kreatief besig te hou!
Ontbytstel (9 stukke in lapsakkie)
- Broodjies
- Spek
- Avokadopeer
- Eier
Perfek vir die speelkombuis, en lig genoeg om in die motor of op lang vlugte te neem. Handgemaak in Suid-Afrika, in die mooie Kaap. Die Afrikaanse sakkies is spesiaal vir Boekwurm gemaak!
Gewone prys / Regular price
$16.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$16.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!