Skip to product information
1 van / of 3

Op die rug van ‘n tier

Op die rug van ‘n tier

Tom teken 'n tier ná sy besoek aan die kunsgalery en so begin in asemrowende avontuur saam met dié einste tier...

Hierdie verhaal, geïnspireer deur Henri Rousseau se skildery, Verras!, sal kinders help om hulle vrese te oorkom, net soos Tom op sy nagtelike uitstappie saam met 'n tier.

Gewone prys / Regular price $18.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $18.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!