1
/
van / of
5
Pizza speelstel - tuisgemaak in die Kaap
Pizza speelstel - tuisgemaak in die Kaap
Oulike speelstelletjie van viltmateriaal om jou kleingoed kreatief besig te hou!
Pizza-stel (32 stukke in lapsakkie)
- 4 snye pizza
- Tamatiesous
- Roketblare
- Ansjovis
- Uie
- Sampioene
- Kaas
- Pynappel
- Salami
Perfek vir die speelkombuis, en lig genoeg om in die motor of op lang vlugte te neem. Handgemaak in Suid-Afrika, in die mooie Kaap.
Gewone prys / Regular price
$32.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$32.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability





Boekwurm - vir ons mense en ons taal!
