Skip to product information
1 van / of 3

Plakkerpret Met 555 Monsters

Plakkerpret Met 555 Monsters

Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van allerhande skrikwekkende monsters. Van trolle en drake wat vuur spoeg tot zombies en mummies kan kinders verskeie monstertonele skep. Hou klein vingertjies só op die langpad besig!

Ook beskikbaar: Plakkerpret met 555 diere

Gewone prys / Regular price $13.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $13.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!