Skip to product information
1 van / of 3

Prinses Pampoenpit

Prinses Pampoenpit

Pampoenpit het 'n geheim: Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s'n lyk nie?

Maar op 'n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees!

'n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal maak, te vind. Die boek skakel in by debatte rondom die dra van hare op 'n natuurlike manier. Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik, en hierdie boek het 'n meisie as hoofkarakter.

Gewone prys / Regular price $19.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!