Skip to product information
1 van / of 4

Rympies vir Kleintjies en Kleuters

Rympies vir Kleintjies en Kleuters

Hierdie bundel met prettige volkleur-illustrasies bied 'n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te voldoen, vorm dit 'n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders in speelskole.'n Nuttige gebruiksgids is ingesluit.
Gewone prys / Regular price $41.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $41.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!