Skip to product information
1 van / of 3

Speurhond Willem In Australië

Speurhond Willem In Australië

Willem is weg! Adriaan doen speurwerk en vind uit dat Sherlock, Willem se seun, as snuffelhond in Australie werk. Die storie loop dat Sherlock kop in een mus is met 'n berugte smokkelbende. Adriaan weet dat Willem hom beslis nerens anders as in Australie bevind nie - besig met sy eie snuffelwerk om sy seun se naam in ere te herstel.

Gewone prys / Regular price $18.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $18.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!