1
/
van / of
3
Speurhond Willem In Scotland
Speurhond Willem In Scotland
Dis skoolvakansie en Adriaan en Willem wil-wil verveeld raak, toe dinge skielik begin gebeur: Nuwe bure, met 'n rooikopdogter en ‘n Skotse terriër, trek langsaan in.
Adriaan kry skaars kans om kennis te maak voordat 'n oproep van die Internasionale Speurdens inkom: In Skotland is daar'n hotel in ‘n pragtige ou kasteel, maar ‘n spook wat snags doedelsak speel, sorg dat gaste vinnig verkas.
Die beste agente moet die saak kom ondersoek: Adriaan en Willem, natuurlik!
Gewone prys / Regular price
$19.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$19.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!