Skip to product information
1 van / of 2

Storiemuis 1

Storiemuis 1

Hierdie reeks vir 2 tot 5-jariges bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, rympies, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD.

In Boek 1 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies vir kleuters om hul eie liggaam te leer ken. Daar is ook lekker stories soos "DIe Muis-Huis" en "Ek is Rakkertjie".

Kom luister, lees en leer saam!

Gewone prys / Regular price $27.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $27.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!