Skip to product information
1 van / of 6

Tippie Leer Klanke Boekpak

Tippie Leer Klanke Boekpak

Leer jou klanke saam met Tippie die olifant!

Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering.

Hierdie reeks sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.

Daar is 26 titels in die Tippie leer klanke bokspak:

Tippie leer klanke: a & A; Tippie leer klanke: b & B;
Tippie leer klanke: c, q, x & Z; Tippie leer klanke: d & D;
Tippie leer klanke: e & E; Tippie leer klanke: f & F;
Tippie leer klanke: g &G; Tippie leer klanke: h & H;
Tippie leer klanke: i & I; Tippie leer klanke: j & J;
Tippie leer klanke: k & K; Tippie leer klanke: l & L;
Tippie leer klanke: m & M; Tippie leer klanke: n& N;
Tippie leer klanke: o & O; Tippie leer klanke : p & P;
Tippie leer klanke: r & R; Tippie leer klanke: s & S;
Tippie leer klanke: t & T; Tippie leer klanke: u & U
Tippie leer klanke: v & V; Tippie leer klanke: w & W;
Tippie leer klanke: y & Y; Tippie leer klanke: Klanke 1;
Tippie leer klanke: Klanke 2; Tippie leer klanke: Ek begin lees
Gewone prys / Regular price $49.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $49.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!