Skip to product information
1 van / of 4

Uit die Beek 2026

Uit die Beek 2026

Uit die Beek is net oor 'n 100 jaar oud, en bied al generasies lank geestelike leiding en inspirasie vir gelowiges.

In hierdie uitgawe begin ons ons reis by Genesis. Ons lees in die Ou Testament ook uit Eksodus, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, Ester, Psalms, Spreuke, Prediker en Jesaja. In die Nuwe Testament lees ons uit Markus, 1 Korintiërs, Filippense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus en 2 Timoteus.

Soos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem met spesiale boodskappe vir die Lydenstyd, Paasfees, Pinkster, Koninkrykstyd, Advent en Kersfees.

Mag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan die Here Jesus Christus behoort, dat Hy by jou is, en dat Sy genade vir jou genoeg is!

Gewone prys / Regular price $35.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $35.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!