1
/
van / of
3
Kom leer saam met Prinsesse
Kom leer saam met Prinsesse
Leer speel speel! Hierdie boekie sal jong kinders die geleentheid bied om op 'n prettige manier te leer om somme te doen, met alfabetlettters in aanraking te kom, konsepte, woorde en prente bymekaar te pas en baie meer.
Die vaardigheid om met ‘n pen te skryf word aangeleer en oog-hand koordinasie word bevorder deur die natrek van woorde en vorms.
Moedig jou kind aan om die woorde hardop te sê wanneer dit geskryf word. Die bladsye is gemaak om oor en oor te kan gebruik en maklik weer skoon te vee.
Gewone prys / Regular price
$15.00 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$15.00 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!