Skip to product information
1 van / of 3

Verf en leer - kleure

Verf en leer - kleure

Hierdie hardebandboeke het versteekte prente om te vind sodat kinders na die kleure kan kyk! Kinders kan water oor die wit agtergrond verf en kleur sal verskyn.

Die kleur sal weer verdwyn en die prente kan oor en oor gebruik word. 'n Kwas word ingesluit! 

(Hardeband, kwassie ingesluit)

Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!