Skip to product information
1 van / of 3

Volmaan oor die Marico

Volmaan oor die Marico

Die stories in Volmaan oor die Marico is 60 goeie redes waarom Lionel Abrahams vir Herman Charles Bosman "n Suid-Afrikaanse literêre genie" genoem het. Hulle illustreer ook waarom Roy Campbell ná die publikasie van Mafeking Road in 1947 gesê het dat dit "die beste stories is wat nog uit Suid-Afrika te voorskyn gekom het".

Dié stories sal jou laat glimlag, hulle sal in jou diepste wese weerklank vind, en jy sal die romantiek raaksien in wat Bosman self genoem het "daardie dinge wat die ware stempel van Suid-Afrika dra".

Gewone prys / Regular price $25.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $25.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!