Skip to product information
1 van / of 6

Vreugde!Kleuters Bybel Pretpak

Vreugde!Kleuters Bybel Pretpak

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep.

Elkeen van die 25 verhale word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk.

Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees.

‘n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei.

Lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en sê die gebed saam met jou kind op.

Ingesluit in die Pretpak:

  • Vreugde! Kleuters Bybel.
  • 'n 24-bladsy Inkleurboek wat saam met die Bybel gebruik kan word.
  • ’n Pakkie kryte.
Gewone prys / Regular price $18.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $18.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!