Skip to product information
1 van / of 3

Waar is Oupa Nou?

Waar is Oupa Nou?

In Waar is Oupa nou? word die sensitiewe onderwerp van die dood op liefdevolle wyse bespreek aan die hand van ’n oulike storie. Terwyl Megan en Ouma eendag haar oupa se graf besoek en Megan begin vrae vra, vertel Ouma vir Megan waar God is en dat Hy sy eie huis het – die hemel – waar ons almal eendag saam met Hom gaan woon.

Hierdie boekie sal jong kinders tussen 5 en 8 jaar help met hul vrae oor lewe en dood en die spesiale plek wat God gereedmaak vir mense wat lief is vir Hom.

Waar is Oupa nou? is ideaal vir ouers van jong kinders wat begin vrae vra oor die dood of die dood van ’n familielid moet hanteer.

(Sagteband, 32 bladsye, 200mm x 200mm)

Gewone prys / Regular price $7.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $7.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!