Skip to product information
1 van / of 3

Wat Doen Mense Elke Dag?

Wat Doen Mense Elke Dag?

Wat doen mense elke dag? Richard Scarry se leer-en-speelboek beeld mense uit in hulle werksomgewings. Op 'n prettige wyse word daar geleer oor beroepe en wat dit presies behels. Wat doen 'n bakker? Hoe word brood gebak? Wie bou paaie? Hoe teer hulle die pad?

Gewone prys / Regular price $22.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $22.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!