Skip to product information
1 van / of 3

Slimkoppe Lees Vlak 4 Boek 1 - Wees 'n speurder

Slimkoppe Lees Vlak 4 Boek 1 - Wees 'n speurder

Wees 'n speurder is 'n titel in die reeks 'Slimkoppe Lees' wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling.

Vlak 4, 'Vlot verder', is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees. Hulle steun minder op visuele leidrade, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning.

Vlak 4 bestaan uit vier boekies - Wees 'n speurder; Oral in Suid-Afrika; In die nag en Speel-speel. Elke boekie bevat vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories vol humor wat handel oor avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters.

(Sagteband, 48 bladsye)

Gewone prys / Regular price $9.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $9.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!