Skip to product information
1 van / of 3

101 Gebede vir Vroue

101 Gebede vir Vroue

Dit is soms moeilik om die regte woorde te kry wanneer jy bid. Die opregte gebede in hierdie boekie kan jou help om God se stem te hoor en om Sy getroue leiding in elke situasie te ervaar.

Elke gebed word afgerond met ‘n teksvers om oor na te dink. Hierdie boekie is 'n gerieflike grootte vir jou handsak.

(Hardeband) 

Gewone prys / Regular price $12.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $12.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!