Skip to product information
1 van / of 3

5 Minuut Dagstukkies Vir Meisies (Hardeband)

5 Minuut Dagstukkies Vir Meisies (Hardeband)

Maak die meeste van elke oomblik saam met God met 5-minuut-dagstukkies vir meisies. Hierdie dagstukkieboek – gemik op meisies tussen die ouderdomme van agt en twaalf – sal besige meisies help om rustig te word en nader aan God te kom.

Die 180 kort maar kragtige dagstukkies is ideaal vir elke dag se stiltetyd en word vergesel deur ’n toepaslike Skrifgedeelte wat tot jong meisies sal spreek. Die temas fokus op die hoogtepunte en swaarkry van die moeilike pre-tienerfase: vriendskap, groepsdruk, boelies, kêrels en selfvertroue – terwyl dit hulle leer hoe om hul geloof elke dag uit te leef.

Met sy kleurryke omslag en pragtige binneblaaie is hierdie boek die perfekte geskenk vir verjaardae, Kersfees of enige spesiale geleentheid.

Gewone prys / Regular price $18.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $18.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!