Afrikaans 1933/1953 Vertaling Verklarende Studiebybel Ligroos Kunsleer
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Verklarende Studiebybel Ligroos Kunsleer
Die Verklarende Studiebybel is'n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans.
Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
- Prof. Herrie van Rooy - Ou Testament
- Prof. Hermie van Zyl - Nuwe Testament
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Gewone prys / Regular price
$69.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$69.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per