Skip to product information
1 van / of 8

Afrikaans Vir Almal

Afrikaans Vir Almal

Hierdie KABV-gebaseerde taalnaslaanbron is geskik vir Afrikaans Huistaal- en Eerste en Tweede Addisionele taalleerders. Die boek bestaan uit twee dele: die eerste fokus op taalreëls en handige naslaanlyste en die tweede op Suid-Afrikaanse en wêreldfeite. Dit is ideaal vir enige leerder wat Afrikaans wil aanleer, en is ook handig in die taalonderrig van volwassenes.
Gewone prys / Regular price $43.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $43.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!