Skip to product information
1 van / of 4

My Bielieboek Vol Getalle!

My Bielieboek Vol Getalle!

Met hierdie kartonboek word kinders aan die wereld van getalle bekendgestel! Helderkleurige illustrasies, eenvoudige woorde en teloefeninge help kinders om speelspeel hulle eerste syfervaardighede te ontwikkel!

Ook in dié reeks: My Bielieboek vol Kleure en My Bielieboek vol Woorde

Gewone prys / Regular price $23.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $23.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!