1
/
van / of
4
My Eerste Dinosourus
My Eerste Dinosourus
My Eerste Dinosourus maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer verskillende soorte dinosourusse deur die pragtige kleurfoto’s ken. Die uitspraak van die moeiliker dinosourussoorte word aangedui sodat die peuter leer om die name korrek uit te spreek.
Ook in dié reeks: My Eerste Dinge Wat Beweeg en My Eerste Vragmotors
Gewone prys / Regular price
$13.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$13.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability




Boekwurm - vir ons mense en ons taal!
