Skip to product information
1 van / of 4

My Eerste Vragmotors

My Eerste Vragmotors

My Eerste Vragmotors maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te praat en sy/haar woordeskat met behulp van pragtige kleurfoto’s uit te brei.

Ook in dié reeks: My Eerste Dinge Wat Beweeg en My Eerste Dinosourus

Gewone prys / Regular price $13.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $13.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!