Skip to product information
1 van / of 3

Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2

Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2

In Bennie se tweede boek vol van die lekkerste stories, lees ons hoe Ratta Rot byna Missie Muis se verjaarsdapartytjie bederf, en van hoe Tokka Kabouter allerhande grappies maak. Bennie vertel ook van die dansende Babet By wat moet uitvind waar sy werklik hoort, en van Ouma Hanna wat 'n spesiale hondjie met 'n rooi halsbandjie ontmoet.

Nog vier heerlike Bennie Boekwurm-stories met pragtige illustrasies, vir voorlees en selflees.

Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Title
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!