Skip to product information
1 van / of 4

Boerekos met 'n Twist

Boerekos met 'n Twist

In Boerekos met 'n twist gee Annelien 'n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Dié 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte én gebak en spenstreffers is getoets, bevat g'n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-'n-les”-konsep voort wat haar gelyknamige blog en Facebookblad so 'n sosialemediasukses maak. 

Boerekos met 'n twist kan beskryf word as 'n kompakte 21ste-eeuse Kook en Geniet vir besige mense.

  • 232 bladsye
  • 274 x 215 mm
  • Uitgewer: Human & Rousseau

 

Gewone prys / Regular price $38.00 USD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $38.00 USD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!