Skip to product information
1 van / of 3

Bybelstories vir Beginners

Bybelstories vir Beginners

Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets onvergeetliks met Bybelstories vir beginners. Hierdie Kinderbybel spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer.

Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ’n woordelys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel. 
Bybelstories vir beginners, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is die ideale geskenk vir elke jong kind.

Gewone prys / Regular price $39.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $39.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!