1
/
van / of
2
Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters
Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters
Vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek bevat 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories. Daar is stories oor karakters soos Jona, Moses en Daniël; liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie; sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwerk tot musiekstories.
Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche. Illustrasies deur Tasia Rosser.
Gewone prys / Regular price
$29.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$29.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability


Boekwurm - vir ons mense en ons taal!
