Skip to product information
1 van / of 3

Die Groot Boek van Families

Die Groot Boek van Families

Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. 'n Familie kan ook net twee mense wees!

Hierdie boek kyk na verskillende tipes families en fokus op temas soos die huis en vakansie, skool en troeteldiere, gevoelens en stambome. Met vernuf en sensitiwiteit verken Mary Hoffman en Ros Asquith verskillende aspekte van familie-wees en stel uitdagende vrae wat gesprek uitlok.

Ook beskikbaar: Die Groot Boek van Gevoelens

Gewone prys / Regular price $22.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $22.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!