Skip to product information
1 van / of 4

Die Lig op my Pad

Die Lig op my Pad

Om ‘n Christen te wees, is ‘n avontuur. Elke dag wag daar nuwe geleenthede, uitdagings, vreugdes en teleurstellings.

Genadiglik is ons nie alleen op hierdie reis nie - God het Sy Woord na ons toe gestuur as die lig op ons pad. Jesus self stap saam met ons.

Met die Bybel in ons hand, ontdek ons deur hierdie bundel met 366 dagstukke hoe mans en vroue hul geloofreis ervaar het, en hoe hulle ervarings ons op ons avontuurtog begelei.

(Sagteband)

Gewone prys / Regular price $22.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $22.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!