Skip to product information
1 van / of 4

Ek gaan kleuterskool toe

Ek gaan kleuterskool toe

Bennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai – maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oë kan uitvee is Pappa al terug.

Die "Groot Treë" reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry.

Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met ‘n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

 

Gewone prys / Regular price $18.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $18.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!