Skip to product information
1 van / of 3

Kragtige Gebede om Jou Huwelik Te Verryk

Kragtige Gebede om Jou Huwelik Te Verryk

Dit is harde werk om ’n ondersteunende huweliksmaat te wees en jou huwelik sterk en bevredigend te hou. Dit kan soms voel asof jy en jou huweliksmaat besig is om uitmekaar te dryf omdat julle lewens so vol en besig is. Kragtige gebede om jou huwelik te verryk Gebedeboek is ideaal om kwaliteit-tyd in gebed saam met jou huweliksmaat deur te bring.

Deur 60 Skrifgebaseerde gebede help topverkoper-outeur Stormie Omartian jou om:
• God se hulp te vra in 14 kern-areas wat probleme in ’n huwelik kan veroorsaak, soos kommunikasie, vergifnis, kinders grootmaak en finansies.
• te ontdek hoe om jou huweliksmaat beter te leer ken, lief te hê en met hom of haar te kommunikeer.
• vrede te vind waar daar voorheen spanning was, beide in jou hart én in jou huwelik.

Elke gebed word afgerond deur ’n kernvers wat jou sal leer om jou huwelik aan jou Vader oor te gee, wetend dat Hy by met jou sal wees, wat ook al oor jou pad kom.

(Sagteband, 128 bladsye, 100mm x 150mm)

Gewone prys / Regular price $6.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $6.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!