Skip to product information
1 van / of 5

God is Hier!

God is Hier!

Ervaar God se kragtige teenwoordigheid elke dag. 

Gejaagdheid en stres kan jou soms laat vergeet hoe groot en almagtig God eintlik is. Dan twyfel jy of Hy in staat is om in al jou behoeftes te voorsien.

Hierdie bundel met 366 dagstukke herinner jou aan God se grootheid, deur fassinerende feite oor die skepping te kombineer met Bybelse waarhede.

God is hier. Hy sien jou, Hy sorg vir jou en Hy sal jou nooit in die steek laat nie!

Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!