Skip to product information
1 van / of 3

Baby Touch - Goeienag

Baby Touch - Goeienag

'n Kleurryke, interaktiewe vat-en-voelspeelboek, met harde kartonblaaie wat perfek isvir klein handjies wat nog nie fyn kan blaai nie.

Dit is slaaptyd en jy en jou baba sê saam goeienag vir al die diere en dinge terwyl julle aan die verskillende teksture vat en voel en deur die interessante openinge kyk. Die kleure vervaag geleidelik van helder daglig tot donkerte namate die boek vorder, tot dit nag word en jou baba rustig aan die slaap raak.

Gewone prys / Regular price $22.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $22.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!