Skip to product information
1 van / of 3

Goue lint-stories: Die mooiste fabels deur La Fontaine

Goue lint-stories: Die mooiste fabels deur La Fontaine

In hierdie wonderlike boek met pragtige illustrasies word kinders bekendgestel aan die klassieke fabels van La Fontaine, soos Die wesel en die koringskuur, Die wolf en die lam, Die duif en die mier, Die bye en die perdebye, Die leeu en die muis, Die donkie en die hond, Die swaeltjie en die voëls, Die haan, die kat en die muis, die takbok by die fontein, Die vos en die bok, Die paddas wat 'n koning wou hê, en vele meer!

Gewone prys / Regular price $28.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $28.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!