Skip to product information
1 van / of 3

Haas Das se Nuuskas Episode 2

Haas Das se Nuuskas Episode 2

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!