Skip to product information
1 van / of 5

Hoe Ek Dit Onthou (getekende kopié!)

Hoe Ek Dit Onthou (getekende kopié!)

Francois van Coke, bekend as die voorsanger van Fokofpolisiekar en as solokunstenaar, span met die skryf van hierdie biografie saam met Annie Klopper om in sy eie stem die gebeure te vertel wat hom as mens en musikant gevorm het.

Sy perspektief word gebied op als van die eisteddfod-beoordelaars wat hom op die ouderdom van ses 'n "streep" vir sy sang gegee het tot sy opgang in Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel, sy deurbraak as solokunstenaar met "Toe vind ek jou" en sy rol as afrigter op The Voice.

Minder bekende en onbekende verhale word ook vertel oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees.

Dis sy stories, hoe hý dit onthou.

Gewone prys / Regular price $39.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $39.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!