Skip to product information
1 van / of 3

Justin Fortuin, Seerower

Justin Fortuin, Seerower

Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier.
Dit is 'n reënerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel?
Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op n ou seilskip af wat geanker is in n versteekte baai.
Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?
Gewone prys / Regular price $19.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $19.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!