Skip to product information
1 van / of 4

Klein Prinses

Klein Prinses

Om 'n prinses te wees, is elke klein dogtertjie se droom! Almal hou mos van mooi rokkies en blink krone. Kom deel in die pret en geniet die oulike storie. Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!
Gewone prys / Regular price $15.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $15.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!