Skip to product information
1 van / of 3

Knuppeldik Aan Koningskos

Knuppeldik Aan Koningskos

Hierdie resepteboek is deur die dames van die Pretoria Polisie Offisiersklub se kampioenbaksters opgestel. Op sigself spreek elke resep van beplanning en wye insig, want hier het ons met ‘n praktiese resepteboek te doen – nie alleen vir baasbaksters nie maar ook vir beginners wat hul hand aan die kookkuns wil waag. Opvallend is die deurlopende humor – dit is net so heerlik soos die geregte. Daar verskyn ook kosbare wenke en gedagtes op elke bladsy.

Hierdie is die tweede uitgawe en 27ste druk van die oorspronklike teks wat in 1985 verskyn het.

Gewone prys / Regular price $39.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $39.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Taxes included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!