Skip to product information
1 van / of 7

Landbou Boerekos: Die Beste Gebak

Landbou Boerekos: Die Beste Gebak

Bakresepte uit die gewildste kostydskrif, Landbou Boerekos.

As jy al ooit jou ouma se verlore gemmerkoekie- of skonresep gesoek het, dan het jy dit gevind! Dié boek bevat alles – groot laagkoeke, stroopkoeke, kaaskoeke, soutterte, kleinkoekies, beskuit, kolwyntjies, soet en soutbrode, warm poedings en Kersfeesgebak. Beslis 'n móét vir elke bakster, tuisteskepper én werkende ma.

Gewone prys / Regular price $47.50 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $47.50 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!