1
/
van / of
2
Leer my lees: Tippie Vlak 6 Boek 1-10 (Boekpak)
Leer my lees: Tippie Vlak 6 Boek 1-10 (Boekpak)
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grinds lag- en Intermediêre fase.
Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Voorgestelde Ouderdomme vir Vlak 6: Gr3+ (Afrikaans Huistaal), Gr 4+ (Afrikaans Eerste Addisionele Taal)
Gewone prys / Regular price
$75.00 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$75.00 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability


Boekwurm - vir ons mense en ons taal!
