Leer My Lees - Vlak 1 Kurrikulumstel

Leer My Lees - Vlak 1 Kurrikulumstel

Die Leer my lees (Vlak 1) kurrikulumstel bevat opvoedkundige speelkaarte en aktiwiteite met woordeskat uit die eerste tien boeke in die LEER MY LEES-reeks.

• 70 flitskaarte,
• 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ’n alfabetspeletjie (78 kaarte),
• 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming,
• 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk,
• 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en
• ‘n persoonlike prentjie-woordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-dra-bokstassie.

Gewone prys / Regular price $90.00 AUD
Gewone prys / Regular price Prys op uitverkoping / Sale price $90.00 AUD
Op uitverkoping / Sale Uit voorraad / Sold out
Belasting ingesluit / Tax included. Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Sien volle besonderhede / View full details

Boekwurm - vir ons mense en ons taal!