1
/
van / of
2
Ek lees self Boekpak 2
Ek lees self Boekpak 2
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak:
- Ek lees self 7 Jakkals en Wolf vang vis
- Ek lees self 8 Jakkals en Wolf wil boer
- Ek lees self 9 Jakkals en Wolf wil trou
- Ek lees self 10 Jakkals en Wolf in boer se kraal
- Ek lees self 11 Jakkals en Wolf bou huis
- Ek lees self 12 Jakkals en Wolf en die klip
Gewone prys / Regular price
$39.50 AUD
Gewone prys / Regular price
Prys op uitverkoping / Sale price
$39.50 AUD
Eenheidsprys / Unit price
/
per
Taxes included.
Aflewering word bereken met betaling. / Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability


Boekwurm - vir ons mense en ons taal!
